2 Samuel 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sy het egter vir hom gesê: “Nee, my broer! Moenie my verneder nie;+ want dit is nie gebruiklik om so iets in Israel te doen nie.+ Moenie hierdie skandelike dwaasheid begaan nie.+
12 Sy het egter vir hom gesê: “Nee, my broer! Moenie my verneder nie;+ want dit is nie gebruiklik om so iets in Israel te doen nie.+ Moenie hierdie skandelike dwaasheid begaan nie.+