2 Samuel 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Intussen het Absalom gevlug.+ Later het die jong man, die wag,+ sy oë opgeslaan en gesien, en kyk! daar het baie mense gekom van die pad agter hom, aan die kant van die berg.
34 Intussen het Absalom gevlug.+ Later het die jong man, die wag,+ sy oë opgeslaan en gesien, en kyk! daar het baie mense gekom van die pad agter hom, aan die kant van die berg.