2 Samuel 15:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Maar as jy na die stad terugkeer en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg, o koning. Destyds was ek, ja ek, die kneg van u vader, maar nou is ook ek u kneg’,+ dan moet jy vir my die raad van Agitoʹfel verydel.+
34 Maar as jy na die stad terugkeer en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg, o koning. Destyds was ek, ja ek, die kneg van u vader, maar nou is ook ek u kneg’,+ dan moet jy vir my die raad van Agitoʹfel verydel.+