2 Samuel 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Dawid het tussen die twee poorte gesit.+ Intussen het die wag+ na die dak van die poort by die muur gegaan. Eindelik het hy sy oë opgeslaan en gesien, en kyk! daar was ’n man wat alleen hardloop.
24 En Dawid het tussen die twee poorte gesit.+ Intussen het die wag+ na die dak van die poort by die muur gegaan. Eindelik het hy sy oë opgeslaan en gesien, en kyk! daar was ’n man wat alleen hardloop.