8 Daarop het die koning opgestaan en in die poort gaan sit,+ en aan al die mense het hulle die berig gebring en gesê: “Kyk, die koning sit in die poort.” En al die mense het voor die koning begin kom.
Wat Israel betref, hulle het elkeen na sy huis gevlug.+