2 Samuel 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy hulle in die hand van die Gibeoniete gegee, en dié het hulle op die berg voor Jehovah vertoon,+ sodat al sewe saam geval het; en hulle is in die eerste dae van die oes doodgemaak, aan die begin van die garsoes.+ 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 21:9 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2022/3, bl. 13
9 Toe het hy hulle in die hand van die Gibeoniete gegee, en dié het hulle op die berg voor Jehovah vertoon,+ sodat al sewe saam geval het; en hulle is in die eerste dae van die oes doodgemaak, aan die begin van die garsoes.+