2 Samuel 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want is my huis nie so by God nie?+Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,Goed georden in alles en verseker.+Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+
5 Want is my huis nie so by God nie?+Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,Goed georden in alles en verseker.+Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+