10 Dit was hy wat opgestaan en die Filistyne doodgemaak het totdat sy hand moeg geword het en sy hand aan die swaard gekleef het,+ sodat Jehovah op dié dag ’n groot redding bewerk het;+ en wat die manskappe betref, hulle het teruggekeer agter hom aan net om dié wat doodgemaak is, te stroop.+