1 Konings 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “U weet goed dat my vader Dawid nie ’n huis vir die naam van Jehovah sy God kon bou nie weens die oorlog+ waarmee hulle hom omring het, totdat Jehovah hulle onder sy voetsole gestel het.
3 “U weet goed dat my vader Dawid nie ’n huis vir die naam van Jehovah sy God kon bou nie weens die oorlog+ waarmee hulle hom omring het, totdat Jehovah hulle onder sy voetsole gestel het.