1 Konings 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het die man van die ware God gevolg en hom gevind terwyl hy onder die groot boom sit.+ Toe het hy vir hom gesê: “Is jy die man van die ware God wat uit Juda gekom het?”+ waarop hy gesê het: “Ja.”
14 En hy het die man van die ware God gevolg en hom gevind terwyl hy onder die groot boom sit.+ Toe het hy vir hom gesê: “Is jy die man van die ware God wat uit Juda gekom het?”+ waarop hy gesê het: “Ja.”