-
1 Konings 13:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 En kyk, daar het manne verbygekom, en hulle het die lyk gesien wat op die pad gegooi is en die leeu wat langs die lyk staan. Toe het hulle gekom en daarvan gepraat in die stad waarin die ou profeet gewoon het.
-