1 Konings 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy het gewandel in al die weë van Jeroʹbeam, die seun van Nebat,+ en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het deur Jehovah, die God van Israel, met hulle nietige afgode aanstoot te gee.+
26 En hy het gewandel in al die weë van Jeroʹbeam, die seun van Nebat,+ en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het deur Jehovah, die God van Israel, met hulle nietige afgode aanstoot te gee.+