1 Konings 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ná baie dae+ het Jehovah se woord in die derde jaar tot Eliʹa gekom en gesê: “Gaan, vertoon jou aan Agab, aangesien ek vasbeslote is om reën op die oppervlak van die aarde te gee.”+ 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:1 Die Wagtoring,2008/4/1, bl. 191992/4/1, bl. 17
18 En ná baie dae+ het Jehovah se woord in die derde jaar tot Eliʹa gekom en gesê: “Gaan, vertoon jou aan Agab, aangesien ek vasbeslote is om reën op die oppervlak van die aarde te gee.”+