-
1 Konings 18:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 Laat hulle dan nou vir ons twee jong bulle gee, en laat hulle vir hulle een jong bul kies en dit in stukke sny en op die hout sit, maar hulle moet dit nie aan die brand steek nie. En ek sal die ander jong bul gereedmaak, en ek sal dit op die hout sit, maar ek sal dit nie aan die brand steek nie.
-