-
1 Konings 18:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 Eliʹa het toe vir die profete van Baäl gesê: “Kies vir julle een jong bul en maak dit eerste gereed, want julle is die meeste; en roep die naam van julle god aan, maar julle mag nie vuur maak nie.”
-