1 Konings 18:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Toe het hy vir sy dienaar gesê: “Klim asseblief op. Kyk in die rigting van die see.” En hy het opgeklim en gekyk en toe gesê: “Daar is hoegenaamd niks.” En hy het gesê: “Gaan terug”, sewe keer.+ 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 18:43 Volg hulle geloof na, bl. 94-95 Die Wagtoring,2008/4/1, bl. 18-19
43 Toe het hy vir sy dienaar gesê: “Klim asseblief op. Kyk in die rigting van die see.” En hy het opgeklim en gekyk en toe gesê: “Daar is hoegenaamd niks.” En hy het gesê: “Gaan terug”, sewe keer.+