2 Konings 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het die koning van Sirië gesê: “Gaan dan! Kom, en laat ek ’n brief aan die koning van Israel stuur.” En hy het gegaan en tien talente silwer en sesduisend stukke goud+ en tien stelle klere+ in sy hand geneem.+
5 Toe het die koning van Sirië gesê: “Gaan dan! Kom, en laat ek ’n brief aan die koning van Israel stuur.” En hy het gegaan en tien talente silwer en sesduisend stukke goud+ en tien stelle klere+ in sy hand geneem.+