2 Konings 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierop het hulle gou elkeen sy kleed+ geneem en dit onder hom op die kaal trappe gesit, en hulle het op die horing begin blaas+ en gesê: “Jehu het koning geword!”+
13 Hierop het hulle gou elkeen sy kleed+ geneem en dit onder hom op die kaal trappe gesit, en hulle het op die horing begin blaas+ en gesê: “Jehu het koning geword!”+