2 Konings 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Jehu,+ die seun van Joʹsafat, die seun van Nimsi,+ het ’n sameswering teen Joram gesmee.+ En Joram het by Raʹmot-Giʹlead+ wag gehou, hy saam met die hele Israel, weens Haʹsael,+ die koning van Sirië. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:14 Die Wagtoring,2011/11/15, bl. 3
14 En Jehu,+ die seun van Joʹsafat, die seun van Nimsi,+ het ’n sameswering teen Joram gesmee.+ En Joram het by Raʹmot-Giʹlead+ wag gehou, hy saam met die hele Israel, weens Haʹsael,+ die koning van Sirië.