2 Konings 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Menaʹhem,+ die seun van Gadi, uit Tirsa+ opgetrek en na Samariʹa gekom en Sallum,+ die seun van Jabes, in Samariʹa neergeslaan en hom doodgemaak; en hy het in sy plek begin regeer.
14 Toe het Menaʹhem,+ die seun van Gadi, uit Tirsa+ opgetrek en na Samariʹa gekom en Sallum,+ die seun van Jabes, in Samariʹa neergeslaan en hom doodgemaak; en hy het in sy plek begin regeer.