25 Toe het Peka,+ die seun van Remaʹlia, sy adjudant,+ ’n sameswering teen hom gesmee+ en hom in Samariʹa in die woontoring van die koning se huis+ saam met Argob en Arje neergeslaan, en vyftig man uit die kinders van Giʹlead was saam met hom. En hy het hom doodgemaak en in sy plek begin regeer.