1 Kronieke 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die seuns van Hananʹja was Pelatʹja+ en Jesaja, die seuns van Jesaja Refaʹja, die seuns van Refaʹja Arnan, die seuns van Arnan Obadʹja, die seuns van Obadʹja Seganʹja;
21 En die seuns van Hananʹja was Pelatʹja+ en Jesaja, die seuns van Jesaja Refaʹja, die seuns van Refaʹja Arnan, die seuns van Arnan Obadʹja, die seuns van Obadʹja Seganʹja;