1 Kronieke 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar Dawid het die kroon van Malkam van sy kop afgeneem+ en gevind dat die gewig daarvan ’n talent goud was, en daar was edelstene in; en dit het op Dawid se kop gekom. En die buit van die stad wat hy uitgebring het, was baie groot.+
2 Maar Dawid het die kroon van Malkam van sy kop afgeneem+ en gevind dat die gewig daarvan ’n talent goud was, en daar was edelstene in; en dit het op Dawid se kop gekom. En die buit van die stad wat hy uitgebring het, was baie groot.+