1 Kronieke 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar Ornan het vir Dawid gesê: “Neem dit vir u,+ en laat my heer die koning doen wat goed is in sy oë. Kyk, ek gee die beeste+ vir brandoffers en die dorsslee+ vir die hout+ en die koring as ’n graanoffer. Dit alles gee ek.”+
23 Maar Ornan het vir Dawid gesê: “Neem dit vir u,+ en laat my heer die koning doen wat goed is in sy oë. Kyk, ek gee die beeste+ vir brandoffers en die dorsslee+ vir die hout+ en die koring as ’n graanoffer. Dit alles gee ek.”+