1 Kronieke 26:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Van die Hebroniete+ was Hasabʹja en sy broers, bekwame manne,+ duisend-sewehonderd, oor die administrasie van Israel in die Jordaanstreek na die weste toe, vir al die werk van Jehovah en vir die koning se diens.
30 Van die Hebroniete+ was Hasabʹja en sy broers, bekwame manne,+ duisend-sewehonderd, oor die administrasie van Israel in die Jordaanstreek na die weste toe, vir al die werk van Jehovah en vir die koning se diens.