16 En nou, o Jehovah, die God van Israel, kom na teenoor u kneg Dawid, my vader, wat u hom beloof het deur te sê: ‘Voor my sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie,+ as jou seuns+ net op hulle weg ag gee deur in my wet te wandel,+ net soos jy voor my gewandel het.’+