2 Kronieke 6:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 moet u ook hulle gebed en hulle versoeke om guns hoor+ vanuit die hemel, vanuit u vaste woonplek,+ en u moet aan hulle reg verskaf+ en u volk vergewe+ wat teen u gesondig het.
39 moet u ook hulle gebed en hulle versoeke om guns hoor+ vanuit die hemel, vanuit u vaste woonplek,+ en u moet aan hulle reg verskaf+ en u volk vergewe+ wat teen u gesondig het.