16 Selfs sy grootmoeder Maʹäga+ het koning Asa+ uit haar posisie as dame verwyder,+ omdat sy ’n afstootlike afgod vir die heilige paal gemaak het;+ en toe het Asa haar afstootlike afgod omgekap+ en dit vermorsel en in die Kidronstroomvallei+ verbrand.+