23 En in die sewende jaar het Joʹjada+ moedig opgetree en die hoofde oor honderd+ saam met hom in die verbond geneem, naamlik Asarʹja, die seun van Jeroʹham, en Isʹmael, die seun van Joʹhanan, en Asarʹja, die seun van Obed, en Maäseʹja, die seun van Adaʹja, en Elisaʹfat, die seun van Sigri.