2 Kronieke 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Amaʹsia, die koning van Juda, beraadslaag en na Joas, die seun van Joʹahas, die seun van Jehu, die koning van Israel,+ gestuur en gesê: “Kom! Laat ons mekaar se aangesig sien.”+
17 Toe het Amaʹsia, die koning van Juda, beraadslaag en na Joas, die seun van Joʹahas, die seun van Jehu, die koning van Israel,+ gestuur en gesê: “Kom! Laat ons mekaar se aangesig sien.”+