2 Kronieke 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het hulle besluit om die oproep+ deur die hele Israel te laat gaan, van Berseʹba+ tot Dan,+ om die pasga vir Jehovah, die God van Israel, in Jerusalem te kom hou; want hulle het dit nie as ’n menigte gedoen+ volgens wat geskrywe staan nie.+
5 Toe het hulle besluit om die oproep+ deur die hele Israel te laat gaan, van Berseʹba+ tot Dan,+ om die pasga vir Jehovah, die God van Israel, in Jerusalem te kom hou; want hulle het dit nie as ’n menigte gedoen+ volgens wat geskrywe staan nie.+