21 So het die kinders van Israel wat hulle in Jerusalem bevind het, die fees+ van die ongesuurde koeke sewe dae lank met groot blydskap+ gehou; en die Leviete+ en die priesters+ het dag na dag met luide instrumente lof aan Jehovah gebring, ja, aan Jehovah.+