12 En mag die God wat sy naam+ daar laat woon het, elke koning en volk tot ’n val bring wat sy hand uitsteek om ’n oortreding te begaan en daardie huis van God, wat in Jerusalem is, te vernietig.+ Ek, Dariʹus, vaardig ’n bevel uit. Laat dit stiptelik uitgevoer word.”