Esra 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, die God van Israel, u is regverdig,+ want ons het oorgebly as ’n volk wat ontkom het, soos dit vandag is. Hier is ons in ons skuld+ voor u, want dit is op grond hiervan onmoontlik om voor u te staan.”+
15 O Jehovah, die God van Israel, u is regverdig,+ want ons het oorgebly as ’n volk wat ontkom het, soos dit vandag is. Hier is ons in ons skuld+ voor u, want dit is op grond hiervan onmoontlik om voor u te staan.”+