16 En die voormalige ballinge+ het so gedoen; en die priester Esra en die manne wat die hoofde van die vaders vir hulle vaderhuis+ was, ja, hulle almal volgens hulle name, het hulle toe afgesonder en op die eerste dag van die tiende maand+ sitting begin hou om die saak te ondersoek;+