17 en Mattanʹja,+ die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf,+ die leier van die lofsang,+ het die lofprysing by die gebed behartig,+ en Bakbukʹja was die tweede onder sy broers, en Abda, die seun van Samʹmua, die seun van Galal,+ die seun van Jeduʹtun.+