Ester 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En daar is wyn om te drink in goue houers+ aangegee; en die houers was almal verskillend, en daar was baie koninklike wyn,+ ooreenkomstig die vermoë van die koning.
7 En daar is wyn om te drink in goue houers+ aangegee; en die houers was almal verskillend, en daar was baie koninklike wyn,+ ooreenkomstig die vermoë van die koning.