Ester 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dadelik het die koning vir Haman gesê: “Maak gou, neem die klere en die perd, net soos jy gesê het, en doen so met die Jood Morʹdegai wat in die koning se poort sit. Jy moet niks onvervuld laat bly van alles wat jy gesê het nie.”+
10 Dadelik het die koning vir Haman gesê: “Maak gou, neem die klere en die perd, net soos jy gesê het, en doen so met die Jood Morʹdegai wat in die koning se poort sit. Jy moet niks onvervuld laat bly van alles wat jy gesê het nie.”+