Ester 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Ester gesê: “As die koning dit goedvind,+ laat dit ook môre aan die Jode wat in Susan is, toegestaan word om te doen volgens die wet van vandag;+ en laat die tien seuns van Haman aan die paal gehang word.”+
13 Daarop het Ester gesê: “As die koning dit goedvind,+ laat dit ook môre aan die Jode wat in Susan is, toegestaan word om te doen volgens die wet van vandag;+ en laat die tien seuns van Haman aan die paal gehang word.”+