Spreuke 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dit is kosbaarder as korale,+ en al jou ander verlustiginge kan nie daarmee gelykgestel word nie. Spreuke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:15 Die Wagtoring,1993/12/15, bl. 19