14 En my hand+ sal die rykdom+ van die volke bykom asof dit ’n nes is; en net soos wanneer ’n mens eiers bymekaarmaak wat verlaat is, sal ek die hele aarde bymekaarmaak, en daar sal beslis niemand wees wat sy vlerke klap of sy bek oopmaak of piep nie.’”