Jesaja 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in dié tyd het Jehovah deur die hand van Jesaja, die seun van Amos,+ gespreek en gesê: “Gaan,+ en jy moet die saklinne van jou heupe losmaak;+ en jou sandale moet jy van jou voete aftrek.”+ En hy het so gedoen en naak en kaalvoet rondgeloop.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 20:2 Die Wagtoring,2006/12/1, bl. 11 Jesaja se profesie I, bl. 211
2 in dié tyd het Jehovah deur die hand van Jesaja, die seun van Amos,+ gespreek en gesê: “Gaan,+ en jy moet die saklinne van jou heupe losmaak;+ en jou sandale moet jy van jou voete aftrek.”+ En hy het so gedoen en naak en kaalvoet rondgeloop.+