Jesaja 23:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die einde van sewentig jaar sal Jehovah sy aandag op Tirus rig, en sy sal terugkeer na haar hoereloon+ en prostitusie pleeg met al die koninkryke van die aarde op die aardbodem.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 23:17 Jesaja se profesie I, bl. 253-254
17 En aan die einde van sewentig jaar sal Jehovah sy aandag op Tirus rig, en sy sal terugkeer na haar hoereloon+ en prostitusie pleeg met al die koninkryke van die aarde op die aardbodem.+