Jesaja 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 O Jehovah, u is my God.+ Ek verhef u,+ ek prys u naam,+ want u het wonderlike dinge gedoen,+ besluite+ uit die vroeë tye, in getrouheid,+ in betroubaarheid.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:1 Die Wagtoring,2001/3/1, bl. 14 Jesaja se profesie I, bl. 271
25 O Jehovah, u is my God.+ Ek verhef u,+ ek prys u naam,+ want u het wonderlike dinge gedoen,+ besluite+ uit die vroeë tye, in getrouheid,+ in betroubaarheid.+