13 Wat die houtsnyer betref, hy het die meetsnoer gespan; hy trek dit af met rooi kryt; hy bewerk dit met ’n houtskraper; en met ’n passer trek hy dit af, en geleidelik maak hy dit soos die afbeelding van ’n man,+ na die skoonheid van ’n mens, om in ’n huis te woon.+