Jesaja 49:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het my mond soos ’n skerp swaard gemaak.+ In die skaduwee+ van sy hand het hy my weggesteek.+ En hy het my geleidelik ’n skerp pyl gemaak. Hy het my in sy pylkoker verberg. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 49:2 Die Wagtoring,2008/4/1, bl. 15 Jesaja se profesie II, bl. 137-138, 151
2 En hy het my mond soos ’n skerp swaard gemaak.+ In die skaduwee+ van sy hand het hy my weggesteek.+ En hy het my geleidelik ’n skerp pyl gemaak. Hy het my in sy pylkoker verberg.