8 Só het Jehovah gesê: “In ’n tyd van welwillendheid het ek jou geantwoord,+ en in ’n dag van redding het ek jou gehelp;+ en ek het jou deurentyd bewaar, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk sou kon gee,+ om die land te herstel,+ om die verwoeste erfbesittings weer in besit te laat neem,+