Jesaja 58:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘Waarom het ons gevas en het u dit nie gesien nie,+ en het ons ons siel gekasty+ en het u geen ag daarop geslaan nie?’+ “Ja, julle het behae geskep in die dag van julle gevas, toe julle al julle arbeiders bly dryf het om te werk.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 58:3 Die Wagtoring,2009/4/1, bl. 29 Jesaja se profesie II, bl. 279-280
3 “‘Waarom het ons gevas en het u dit nie gesien nie,+ en het ons ons siel gekasty+ en het u geen ag daarop geslaan nie?’+ “Ja, julle het behae geskep in die dag van julle gevas, toe julle al julle arbeiders bly dryf het om te werk.+