Jeremia 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hou jou voet terug, sodat dit nie kaalvoet word nie, en jou keel, sodat dit nie dors word nie.+ Maar jy het gesê: ‘Dit is hopeloos!+ Nee, maar ek het verlief geraak op vreemdelinge,+ en ek sal agter hulle aan loop.’+
25 Hou jou voet terug, sodat dit nie kaalvoet word nie, en jou keel, sodat dit nie dors word nie.+ Maar jy het gesê: ‘Dit is hopeloos!+ Nee, maar ek het verlief geraak op vreemdelinge,+ en ek sal agter hulle aan loop.’+