12 “En jy moet vir hulle hierdie woord sê: ‘Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: “Elke groot kruik is iets wat met wyn gevul word.”’+ En hulle sal beslis vir jou sê: ‘Weet ons nie met sekerheid dat elke groot kruik iets is wat met wyn gevul word nie?’